So sal ons jou onthou Daisy altyd naby ons.
Rus in vrede Daisy. Jy was die beste het soveel hondjies geleer en ook vir my. Jou plekkie is nou leeg maar vir altyd in ons harte. Jy was vir 12jr vir ons geleen.